Home
About
FAQ
Resources
Newsworthy articles
Contact us
Comments from Clients
navig_b10788
navig_b11046
Here are comments from clients that are now debt-free.
Graag wil ek jou gelukwens met die puik diens wat ons vanaf jou ontvang het gedurende ons "under debt review" tydperk.Gedurende 2007 het ek my besigheid laat likwideer as gevolg van verskeie probleme met die eienaar van die gebou asook die konsessiehouers van die besigheid.Ek was gelukkig om vinnig weer werk te kry, maar dit was van korte duur. Die ekonomie op daardie stadium was onder baie druk en my ouderdom het teen my getel.Ons Suid Afrikaners is mos trotse mense, ons sal 'n plan maak en kop bo water hou! Ongelukkig het dit nie so gewerk nie, die skuld het net aanhou ophoop, todat ek die dag gedreig is dat ek my huis kon verloor! Ons het maar ons trots in die sak gesteek en kop onderste bo het ek 'n afspraak met jou gemaak.Wat 'n verassing! Jy het my dadelik gerus gestel, alles verduidelik en kort daarna my "lewe" oorgeneem, voorstelle gemaak, my genoop om alle "non essential" betalings te staak, en nadat jy met my krediteure onderhandel het, het my terugbetalings begin.Vir die volgende 4 jaar het ek gereeld my betalings bygebring, gelukkig weer 'n goeie werk gekry, en elke keer sodra iets afbetaal was, die ekstra kontant weer in 'n ander rekening inbetaal. Ons het in totaal in die omgewing van ĪR912 000,00 terugbetaal! Wys jou net, dit kan gedoen word. Met jou bankvas agter ons, is ek uiters opgewonde om vandag te sÍ "ek is skuldvry!!" Nou kan my lewe weer terugkeer na normaal, maar met geen skuld nie. Nou kan ons uitsien om te spaar vir ons oudag.Weereens baie dankie vir al jou hulp, skrywes, opvolg van navrae, dit word opreg waardeer.Sterkte aan jou en al jou kliŽnte vorentoe, as ons dit kan doen, kan almal dit doen! PK & W

What a relief!! I still have all my assets and is now debt free. Thank you Inge for your time and effort to help me through this difficult time. Theo

So amazing to have found a debt counsellor that also became a friend. Caring service, I was not only a number. The time went by so quickly.  Marlene

Site Map